Dit gons die afgelope ruk in die landbousektor oor die sojaboonheffing wat pas in werking getree het. Andries Theron van die Suid-Afrikaanse kultivar- en tegnologie-agentskap gesels in 8 Maart 2019 se Grootplaas hieroor asook waarvoor dié heffing aangewend gaan word. Daarna kuier dr John Purchase van Agbiz weer in die ateljee. Ons gesels oor hoekom skakeling met die regering so belangrik is en hoor ook watter belastings ‘n impak op die landbousektor gaan hê.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here