Gert Heyns, Uitvoerende Hoof van SACTA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoe die oganisasie statutêre heffings in die landbou bestuur, veral met betrekking tot sojabone. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.