Die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) het onlangs ’n nuwe oesbeskermingsafdeling gestig wat hom in staat stel om ’n meer omvattende diens aan die landboubedryf te lewer. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Wiana Louw, algemene bestuurder van die SAGL, hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Lees hier meer oor die oesbeskermingsafdeling:

SAGL launches crop protection division

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here