EP Nel is van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysersvereniging, Salov. Hy praat op RSG Landbou oor die organisasie se doelwitte en waarom hulle deel van die PLAAS Landboujeugstigting is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.