Samic, oftewel die South African Meat Industry Corporation, wys op 17 Augustus vanjaar sy 2017/2018-karkaskompetisiewenners aan. Volgens die organisasie se uitvoerende hoof, Rudi van der Westhuizen, is daar vanjaar in sommige gevalle slegs ‘n enkele persentasiepunt verskil tussen die karkasse wat deur kommersiële en opkomende boere ingeskryf is. Boonop vier die kompetisie vanjaar sy 21ste bestaansjaar, wat van hierdie ‘n baie spesiale geleentheid maak. Luister nou na dié gesprek.

 RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here