Die land se vyfde Kuilvoerkoning is op 18 September vanjaar tydens die jaarlikse ALFA vee-ekspo gekroon. Richardt Venter, die kompetisie-adviseur, gesels op RSG Landbou oor hoe dié bedryf die afgelope paar jaar gegroei het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.