Satelliettegnologie gaan in die toekoms ‘n baie belangriker rol in die landbou speel. Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Japie van Zyl van Hydrosat in Kalifornië, oor ‘n nuwe stel satelliete wat elke twee of drie dae waarnemings van die aarde gaan doen en veral belangrike werk vir die landbou sal doen. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.