Die 2018 Laeveld Agrochem Seilsafari was ’n unieke geleentheid wat boere en ander landbourolspelers op die MSC Simfonia byeengebring het vir ‘n onvergeetlike bootreis. Gerrit van Zyl van Hanzyl Bonsmaras het ook die Seilsafari meegemaak en het besoekers tydens die reis oor stoetboerdery in Suid-Afrika toegespreek. Marike Brits van Plaas Media het met hom gesels oor sy seilsafari-ervaring. Luister hier na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.