Die 2018 Laeveld Agrochem Seil Safari was ’n groot sukses en het boere en ander landbourolspelers op die MSC Simfonia bymekaargebring. Dries Duvenhage, ’n pekanneutboer van Hartswater, het die bootreis meegemaak en vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor sy ervaring. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.