Seisoenale werkers is ‘n integrale deel van die landbousektor waarsonder meeste boere nie kan klaarkom nie. Die gebruik van seisoenale werkers is egter nie sonder uitdagings nie. Hennie Maas van RSG Landbou praat met adv Ernst Richter van die LWO Werkgewersorganisasie oor arbeidswetgewing en seisoenale werkers. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here