Kenners waarsku al ‘n geruime tyd dat die vraag na water, binnekort die aanbod gaan oorskry. Aangesien die landbouverwerkingsektor baie afhanklik is van water, word daar toenemend na metodes gekyk om water meer doeltreffend te gebruik. Hierdie kwessie is tydens ‘n onlangse werkswinkel, wat deur Agbiz aangebied is, bespreek. Ons kyk in 8 April 2019 na ‘n insetsel hieroor. Daarna gesels ons met dr Melissa Whitecross van Birdlife SA, oor die sekretarisvoël.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas