Lise Roberts van RSG Landbou praat met dr Francois Koekemoer, Direkteur Navorsing en Ontwikkeling van Sensako, oor hulle werksaamhede. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.