Sernick en Future Farmers stel vakleerlinge aan die kommersiële landbou sektor bekend

Sernick Groep, in samewerking met die Future Farmers Foundation, stel u graag bekend aan ‘n nuwe landbou-indiensneming metode.   Wat is die Future Farmers Foundation?   Die Future Farmers Foundation is in 2006 gestig deur Judy Stuart, ‘n boer van Howick in KwaZulu-Natal. Die nie-winsgewende … Continue reading Sernick en Future Farmers stel vakleerlinge aan die kommersiële landbou sektor bekend