Vuyo Mpumza van die JSE het op 8 Novemeber in die ateljee gekuier. Hy het oor sonneblom-, sojameel- en oliekoek-produkte op die aandelebeurs te gesels. Daarna fokus Tiaan Koen van VDT Prokureurs op landbou-regskwessies. Hy gesels oor serwitute en ander maniere om plaasgrond vir boerdery te bekom.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas