Die bekende veearts, dok Faffa Malan, is sedert 2015 aktief betrokke by die insameling van inligting van produksiediersiektes in Suid-Afrika, asook die voorkoming en beheer van hierdie siektes. Hy verduidelik aan RSG Landbou-luisteraars hoe siekterapportering in die land werk en deel ‘n paar van die lesse wat hy al uit hierdie proses geleer het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here