Kyk weer 10 April 2019 se uitsending van Grootplaas. Daar het in die verlede heelwat vertroue tussen veral veeboere verlore gegaan met diere wat ten duurste aangekoop is, net om later agter te kom die diere dra siektes wat nie aanvaarbaar is vir die teelbedryf nie. Om hierdie probleme op te los, het die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel RUVASA, onlangs ‘n nuwe sertifiseringstelsel ontwikkel. Prof Dietmar Holm vertel meer. Daarna kuier Chris Kaempffer van die Landbounavorsingsraad is ook weer in die ateljee. Dié keer gesels hy oor die Rain for Africa-projek.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here