Richardt Venter, ‘n bekende kuilvoerkonsultant, praat op RSG Landbou oor die rol van meganisasie in die maak van kuilvoer. Hy sê ’n goeie bunkerstelsel bly gewild, maar daar is deesdae ander opsies soos om silosakke te gebruik. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.