Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Dave Midgley, ‘n bekende skaapveearts, oor die oorgangseisoen tussen somer en winter, en dinge waarna skaapboere moet oplet. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.