Dit is belangrik om vir vee goeie beskutting en skaduwee te gee, veral by krippe. William Roberts van Knittex vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die belangrikheid van behoorlike skaduwee en skadunette as beskutting vir produserende diere. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.