Kyk 1 Junie se Grootplaas met soja-opbrengs wêreldrekordhouer, Randy Dowdy, en Janse Rabie van Agri SA.

Elim Fertilisers het die huidige soja-opbrengs wêreldrekordhouer, Randy Dowdy, uit die VSA laat invoer om sy raad met Suid-Afrikaanse boere te deel. Hy het ook in die Grootplaas-ateljee gekuier.

Daarna gesels Elsa met Janse Rabie van Agri SA oor die stand van sake rondom skaliegas-ontginning in die Karoo.

Inhoudsborg:Elim Fertilisers

Nuusborg: Nutrifeeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas