Volgens kenners gaan een uit vyf mense vanaand honger slaap. Dit word algemeen aanvaar dat ons land op nasionale vlak voedselsekuriteit handhaaf, maar dit beteken nie dat dit op huishoudelike vlak in orde is nie. Kan die Nasionale Vleisbeesverbeteringskema hierdie krisis op ‘n manier verlig? Dr Ben Greyling van die Landbounavorsingsraad gesels in 24 Julie 2020 se Plaas TV hieroor.

Gert Heyns kuier ook in die ateljee, en ons gesels met hom oor die kwessie rondom die sojaboonheffing.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health