Die Veeplaas-skolekuddeprojek is in April 2016 bekendgestel, toe ‘n Afrikaner-stoet by Hoërskool Bekker gevestig is. Sedertdien is sestien funksionele kuddes by skole regoor die land gevestig. Die PLAAS Landboujeugstigting is daarna gestig as sambreelliggaam wat na dié kuddeprojekte, en ander projekte wat daaruit mag voortspruit, omsien. Ons drie gaste, Albert Loubser, Dawie Maree en E P Nel, gesels in Grootplaas van 23 Januarie 2019 meer  hieroor.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas