Enige werkgewer sal vir jou sê, om arbeidsverhoudinge in die werksplek te bestuur, is uitdagend. En daarmee saam stel arbeidswetgewing natuurlik streng vereistes waaraan werkgewers moet voldoen. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie oor hoe wangedrag in die werksplek hanteer moet word. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.