Visboerdery en akwakultuur, wat al ver ontwikkel is in lande soos Zambië, kan groot potensiaal vir boere inhou. Dit is egter nie iets wat sonder deeglike kennis en navorsing aangepak kan word nie en is onderhewe aan heelwat risiko’s. Twee kenners op dié gebied, William Kelly van Rydawi Fish Farms en Ross Matthews van Rydawi Aquaculture Services, kuier op 4 Februarie 2019 in die Grootplaas in die ateljee om ons meer hieroor te vertel.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here