Die vraag oor voedselvoorrade gedurende die Covid-19-krisis is reeds ‘n paar keer beantwoord en rolspelers is dit eens dat verbruikers nie bekommerd hoef te wees hieroor nie. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels nou oor hierdie onderwerp vanuit ‘n graan-perspektief.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media