Suid-Afrika is bekend vir sy lekker skaapvleis, asook vir sy wol-uitvoere, en daar is na raming sowat 25 miljoen skape in die land. Meeste van hierdie skape word onder ekstensiewe produksiestelsels op marginale grond geproduseer. Dr Francois van de Vyver van Nutri Feeds  kuier in die Grootplaas ateljee en vertel ons nou hoe boere die meeste uit hul skaapkuddes kan kry.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here