Die landbou se vooruitgang hang grotendeels af van boere se vermoë om tegnologie tot hulle voordeel te gebruik. Juan van Loggerenberg van Geospace vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor lugfotografie met vastevlerkvliegtuie. Hy gesels oor die moontlikhede wat hierdie vorm van fotografie bied. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.