Dirk Coetzee, ‘n agronoom van AGT Foods Africa gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die interessante dormansie-klassifikasie van lusernkultivars. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.