Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kuier 30 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee, om meer oor die verspreiding van peste en plae tussen lande te gesels.  

Die eise wat aan landbouers en veral jongboere gestel word is hoog, en die speelveld is kompeterend. Daarom het rolspelers soos Graan SA en Vrystaat Landbou kragte saamgespan om jaarliks ‘n toekomsfokusdag, wat spesifiek op jongboere gerig is, aan te bied. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels meer hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas