Daar is ‘n gesprek op RSG Landbou met Barend du Plessis oor hoe ‘n mens seker kan maak dat jy goeie gehalte makadamias kweek. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.