Rhenostervallei Beefmasters is as 2019 se SA Stamboek Elite vleisbeeskudde-wenner aangewys. Hendrik Meyer deel in Grootplaas van 28 April 2020, sy suksesresep met ons.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.