Byekolonies regoor die wêreld word al meer deur klimaatsverandering en die misbruik van plaagdoders bedreig. Dit hou op sy beurt ‘n groot gevaar vir voedselsekerheid in. Boere kan egter bydra tot die bewaring van hierdie bitter belangrike insekte. ‘n Kenner op dié gebied, Kai Hichert van die Southerns Byeboervereniging, vertel meer hieroor in Grootplaas van 14 Februarie 2020.

Daarna kuier ‘n ou bekende, dok Faffa Malan, weer in die ateljee.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.