‘n Rekordgetal van 975 suiwelprodukte het vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap deelgeneem. Dit is die grootste suiwelkompetisie in Afrika, waar die beste suiwelprodukte in die land onder die vergrootglas kom. In Grootplaas van 2 April 2020 kyk ons na twee insetsels hieroor.

Daarna gesels Lise Roberts met Omri van Zyl van Agri SA oor die maatreëls wat gedurende die koronakrisis en gevolglike inperking getref word, en hoe dit die landbousektor raak.


Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.