’n Suiwelboerdery is ’n moeilike bedryf. Dit benodig kapitaal, fisiese en emosionele beleggings en die winsmarges is dikwels laag. Besluite wat in die daaglikse bestuur van ’n melkery geneem word, het ’n uitwerking oor die kort, medium en lang termyn. Dr Carel Muller van die Universiteit van Stellenbosch vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoogs produserende koeie in ‘n melkkudde. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.