Deidre Carter, wat aan die stuur van sake by Agri Limpopo staan, kuier op 15 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee.

Die koring-stroopproses het afgeskop, maar is vanjaar effens vroeër as ander jare. As gevolg van uitdagende produksietoestande, is die bedryf ook onseker oor die opbrengs van vanjaar se koringaanplantings. Luan van der Walt van Graan SA gesels meer hieroor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas