Dr Dirk Strydom van Graan SA kuier op 10 Desember 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor die sojaboonmark te gesels.

Honderde produsente het in Oktober op Nampo Park toegesak vir die Senwes Toekomsfokus, wat in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA aangebied is. Kyk nou na ‘n insetsel hieroor.

Daarna is Thomas Schlotfeldt van Flintbeck Farm aan die woord. Hy vertel meer oor hoe hierdie plaas by agritoerisme inskakel.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas