Namate wildlewe en voëls se habitats versteur word, word heelwat van hierdie spesies se voortbestaan ook bedreig, en boere is nie altyd bewus van die praktyke wat hiertoe bydra nie. Ernst Retief van BirdLife South Africa, gesels met ons oor hoe boere rentmeesters vir biodiversiteit op hul plase kan word in 1 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas. Daarna kuier Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie by ons in die ateljee. Hy bring ons op hoogte van sake in die bedryf, en ons hoor wat hy vir 2019 voorspel.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here