Omri van Zyl van Agri SA kuier weer op 13 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor skaliegasontwikkeling, en wat ‘n onlangse verwikkeling in terme hiervan vir die bedryf beteken.

Misdaad raak nie net ons alledaagse lewe nie, maar het ‘n beduidende impak op veral die landbousektor. Graandiefstal het al meer begin kop uitsteek, en boere in sekere areas sit omtrent met hulle hande in hul hare oor hierdie probleem. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas