Die sojaboonbedryf het die afgelope ruk die kollig gesteel as gevolg van rekordopbrengste, asook die sojaboonheffing wat pas in werking getree het. Kenners meen die sojaboonbedryf kan deur middel hiervan tegnologie- en kultivarontwikkelings befonds. Divan van der Westhuizen van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid, gesels in 5 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die stand van sake in die plaaslike sojaboonbedryf. Daarna kuier ons weer saam met die rekenmeester, Frans van Eden, om oor voordele vir plaaswerkers te gesels.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here