Só staan veediefstalsake na die feesseisoen

0

Bek-en-klouseer het die veebedryf tans in ‘n wurggreep, maar daar spruit tog ‘n bietjie positiewe nuus uit dié krisis. Willie Clack van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum gesels in 28 Januarie 2020 se Grootplaas meer oor veediefstal-statistieke, en wat die redes vir die afname in veediefstalsake gedurende die afgelope feesseisoen kan wees.

Plaas Media het onlangs by Piet Delport van die Hide-A-Way’s Angus-stoet naby Migdol in die Noordwes gaan kuier. Hierdie stoet het 2019 se Hinterland Nasionale Interrasvleisbeeskampioenkoei, Serenade, opgelewer. Kyk na ‘n insetsel hieroor, en vind uit wat dié koei so spesiaal maak.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.