Die wintergraanplantseisoen begin weer eersdaags en seisoenbeplanning raak dus nou belangrik. Daar was die afgelope paar maande baie skommelinge in die internasionale koringmarkte, wat weer ’n impak het op die plaaslike koringmark. Luan van der Walt van Graan SA praat op RSG Landbou oor hoe die koringbemarkingseisoen verloop. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.