Kyk weer 28 Junie 2018 se Grootplaas met Lindy Truter se kortfilm, When the Dust Settles, en ‘n gesprek met Dr Jan Dreyer oor soja-sake.

Lindy Truter, het tydens verlede jaar se Karoo Ranching Filmfees die kuns van filmmakery beproef. Kyk nou na haar kortfilm When the Dust Settles.

Daarna kuier dr Jan Dreyer van die proteïennavorsingstigting weer by ons in die ateljee om soja-sake te gesels. Hy vertel ons onder andere meer oor die nuutste kultivars, en wat vir die opkomende seisoen verwag word.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas