Suid-Afrika voer jaarliks nog groot volumes sojabone in, veral in die vorm van oliekoek. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes, hieroor asook oor die huidige status van sojabone in die land. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.