Wiana Louw van die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sorghum-verwerking vir menslike gebruik, asook oor die “Sorghum in die 21ste eeu”-konferensie wat van 9 tot 12 April by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.