Sovereign Foods kry eg Suid-Afrikaanse status

0
162

Blaine Nell van Sovereign Foods vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor dié maatskappy, wat nou eg Suid-Afrikaanse status geniet. Hierdie mylpaal is onlangs bekendgemaak by hulle 70ste verjaardag in Port Elizabeth. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here