Hennie Maas van RSG Landbou praat met Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) oor die nuwe laboratorium waarmee die SSA nou spog. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

New independent lab to set dairy standard