In die aflewering van 24 September 2018 se Grootplaas kuier SA Stamboek so op Erfenisdag in die ateljee.

Die ALFA vee-ekspo is pas verby en sukses op sukses is deur rolspelers in die veebedryf behaal. SA Stamboek was veral prominent by dié geleentheid betrokke. Dr Japie van der Westhuizen en dr Bobbie van der Westhuizen kuier in die ateljee om vir ons ‘n blik te gee op die geleenthede, toekennings, en die pad vorentoe vir die veetelingsbedryf in Suid-Afrika.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas