Die sojaboonbedryf is die afgelope ruk in die kollig as gevolg van die heffing wat saadtegnologie in die bedryf sal bevorder. Afgesien hiervan, het sojaboonproduksie ook oor die afgelope paar jaar heelwat groei getoon. Corné Louw van Graan SA gesels op 25 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor. Daarna gesels ons met dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, oor sake in die veebedryf.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas