Stand van die oliesadebedryf

737

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Andries Theron, nuwe voorsitter van die Proteïennavorsingstigting en ’n aktiewe lid van verskeie georganiseerde landbou-organisasies, oor die stand van die oliesadebedryf en sy rol as koringprodusent. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.