Landbou in die Noord-Kaap en veral die landboubedrywe langs die Oranjerivier, het die afgelope jaar weer puik oeste opgelewer. Koos du Pisanie, RSG Landbou se medewerker in die provinsie, het tydens die Oranjerivier Landbou-unie se kongres op Upington, met Wihan van Rensburg, president van dié unie, gesels oor die verskillende vertakkings in die streek. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.